Camembert-brood

akkreditasie
Foto: Myburgh du Plessis
Foto: Myburgh du Plessis

1. Meng die meel en sout in ’n groot bak. Roer die gis en suiker in by 1 koppie louwarm water. Sodra dit begin skuim, kan jy dit in die middel van die meel inskink. Begin die meel en gis met ’n houtlepel meng en hou aan om bietjies water by te gooi totdat jy ’n taamlike klam maar kniebare deeg het. 

2. Knie die deeg vir ’n paar minute, bedek dit dan met ’n vadoek en laat dit vir sowat 30 minute in ’n warm plek staan om te rys. 

3. Smeer intussen ’n klein pot se binnekant met botter. Sodra die deeg in grootte verdubbel het, knie jy dit weer af en vorm ’n plat sirkel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan