Gebakte vla

akkreditasie

1 Roer die suiker en kookwater saam in ’n kastrolletjie en verhit dit tot al die suiker opgelos is. Verhit dit tot kookpunt en kook tot die karamel ’n goue kleur kry – donker óf lig, net soos jy daarvan hou.

2 Giet die karamel dadelik onderin ’n broodpannetjie – pasop, dit is baie warm! – en laat dit eenkant staan om af te koel.

3 Klits die res van die bestanddele saam tot net-net glad. Probeer om nie te veel skuimerige lugborrels in die vla te klits nie, want dit kan wys in die eindproduk. Giet die vla deur ’n sif en skink dit oor die agterkant van ’n lepel bo-oor die karamel in die broodpannetjie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan