book-icon Uitgawe Augustus 2019
Deel

Goulasj-sop met gnocchi

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(genoeg vir 6-8)

1. Gooi die olie in ’n potjie, verhit dit oor hoë hitte en braai die vleisblokkies in sarsies totdat dit oraloor mooi goudbruin is. Gebruik hoë hitte sodat die vleis vinnig seël en die maksimum geur behou. Skep die vleis uit en herhaal die proses met die res van die vleis.

2. Krap die kole effens oop vir laer hitte en soteer die ui en wortel in dieselfde kastrol totdat dit sag en glansend is (sowat 15 minute). Gooi die knoffel, paprika, karwysaad, tamatie, aftreksel en gebraaide vleisblokkies by en verhit alles saam tot kookpunt. Verlaag die hitte en laat die sop vir sowat 2 uur prut tot die vleis baie sag is en byna uitmekaar wil begin val.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan