RESEP | Hoender-en-chorizo-pankos

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

1 Braai die chorizo in die olie tot bros. Skep dit uit die pan, maar behou die geurige olie. Braai nou die hoenderblokkies daarin tot dit oraloor mooi goudbruin is.

2 Roer die paprika en meel by die hoender in die pan en meng alles deur. Voeg die res van die bestanddele by, skep die gebraaide chorizo terug in die sous en prut dit vir sowat 10 minute tot die hoender net-net gaar en die sous dik en geurig is. Sit dit dadelik voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan