Hoender-en-tortilla-‘cannelloni’

akkreditasie
Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley

1. Verf die filette met die olie en geur hulle na smaak met sout en peper. Verhit ’n pan tot warm en braai die hoender tot mooi goudbruin. Moet liefs nie te veel aan die stukke karring nie, want dan sal die hoender stoom eerder as braai.

Sodra die hoender mooi kleur gekry het, kan jy dit uitskep en die sampioene en murgpampoentjie vir ’n paar minute in dieselfde pan braai.

2. Skink die wyn by die groente en kook dit vinnig af tot byna al die vloeistof weggekook het. Skep die hoender terug in die pan, voeg die witsous by en kook die mengsel vir ’n minuut of twee. Haal dit van die plaat af en laat dit ’n oomblik afkoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan