book-icon Uitgawe Oktober 2018

Hoendersosaties met ’n whiskybraaisous

akkreditasie
Foto Michelle Parkin
Foto Michelle Parkin

(genoeg vir 4)

1 Smelt die botter in ’n kastrolletjie en soteer die ui daarin tot sag en glansend.

2 Roer die suiker, whisky, sojasous, tamatiesous, asyn en paprika oor ’n lae hitte daarby in totdat die suiker opgelos het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan