book-icon Uitgawe Maart 2020

Kaas-en-konfytkoekies

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(maak ongeveer 30 koekies)

1. Vryf die botter met jou vingerpunte in die meel totdat die mengsel soos growwe broodkrummels lyk. Voeg die kaas en tjips by en meng alles goed deur totdat dit ’n stywe deeg vorm.

2. Rol die deeg in hapgrootte bolletjies en pak dit uit op ’n bakplaat wat met pakpapier uitgevoer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan