Karamelpatat met neute

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

1 Voorverhit die oond. Sny die patats in happiegrootte ronde skywe, meng dit met die olyfolie en sprei die skywe in ’n enkellaag in ’n oondbak uit. Rooster dit vir 45 minute of tot goudbruin buite-om en sag binne. Wikkel en dop die skywe elke 15 minute om om seker dit maak dit karamelliseer reg rondom. (Jy kan die patat ook in foelie toedraai en dit dan oor die kole rooster.)

2 Verhit die suiker en water in ’n potjie op die stoof en roer dit tot die suiker oplos. Voeg die botter en speserye by, bring tot kookpunt en kook totdat die stroop ’n ligte karamelkleur kry. Wakker staan – dit gebeur voordat jy jou oë kan knip! Roer vinnig die room en neute by en skink oor die gaar patat

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan