book-icon Uitgawe September 2020
Deel

RESEP | Kerrietjops

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

1. Roer die kookwater by die konfyt om dit te laat smelt en meng dan die res van die marinadebestanddele daarby. Laat dit heeltemal afkoel.

2. Pak die tjops in ’n plat braaibak en giet die marinade oor sodat al die tjops bedek is (of gebruik sommer ’n Ziploc-sakkie). Laat dit vir minstens 30 minute marineer.

3. Braai die gemarineerde tjops oor warm kole tot dit mooi goudbruin en gaar is – ná 10 minute kan jy begin toets vir gaarheid deur aan die vleis te druk: Dit moet ferm voel, maar nie kliphard wees nie, en rondom die been beslis nie meer pienk nie. Onthou om die vetkant ’n kleurtjie te gee – pak die tjops regop langs mekaar met die vetkant na onder en hou dit met die tang regop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan