book-icon Uitgawe Augustus 2020

Klewerige varktjops

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(genoeg vir 4)

1 Vryf die tjops oraloor met die speserye plus sout en peper na smaak.

2 Braai die tjops oor warm kole tot die vleis so te sê gaar maar nog sappig is. Gebruik jou oordeel om die gaarmaaktyd te bepaal, want dit sal afhang van hoe dik die tjops is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan