Knoffelbroodjie met hoender, sampioene en kaas

akkreditasie
Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley

1. Verhit die oond tot 200 °C. Verhit die olyfolie in ’n swaarboompan en braai die soetrissie en sampioene tot gaar – gebruik hoë hitte sodat die groente nie stoom nie, maar eerder braai en kleur kry. Geur die mengsel met sout en peper en meng dit met die hoender.

2. Meng die botter met die knoffel en smeer elke sny van die brood aan een kant. Vul nou die brood met die hoendermengsel en kaas.

3. Sit die gevulde brood op ’n dubbele vel foelie met die dowwe kant na onder. Smeer enige ekstra botter oor die bokant van die brood en vou dit dan styf toe in die foelie. Bak die brood vir 25 minute in die oond of braai dit oor die kole totdat die brood bros en die kaas gesmelt is

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan