Vir 4 | Voorbereityd 10 minute | Gaarmaaktyd 3 uur
1. Voorverhit die oond tot 160 °C. Verhit die olie in ’n platboom-swartpot en braai die vleis bruin. Skep dit uit en braai dan die uie in dieselfde pot tot sag.
2. Voeg die vleis, knoffel, tamatiepasta, bier, kruie en aftreksel by en roer dit goed deur. Bak dit vir 2 uur.