Kuierkos

Resepte
Resepte
'Drive-thru' burgers
'Drive-thru' burgers

Hierdie eenvoudige burgers se geheim is die sous. Ná dese sal die kinders nooit weer in jou ore neul om deur die drive-thru te wil ry nie – Ma se burgers is die beste!

Nog artikels
Resepte
Beessterttaco’s  met bier
Beessterttaco’s met bier

Taco’s is maklik om te maak en ’n ekonomiese keuse wanneer jy ’n groot groep mense vir ete nooi. Jy het wel tyd nodig – maak dus ’n groot klomp op ’n slag en vries dit in porsies.

Nog artikels
Resepte
Lamskenkels met suurlemoen
Lamskenkels met suurlemoen

Hierdie eenvoudige geurkombinasie is ’n wenner

Nog artikels
Resepte
Appelbrood
Appelbrood

Klam appelbrood sal, net soos piesangbrood, vir ’n paar dae hou. Vat dit saam as julle gaan piekniek hou, of eet warm geroosterde snye met heuning en ’n skyfie skerp kaas.

Nog artikels
Resepte
Steak-en-bierpastei
Steak-en-bierpastei

Jy maak die pastei se vulsel in ’n potjie en braai die deeg op ’n rooster oor die kole. Pasteityd!

Nog artikels