Lamsboud

akkreditasie

1 Meng al die bestanddele vir die vulsel saam.

2 Geur die lam oraloor met sout en peper. Stop die broodkrummelmengsel in die holte waar die been verwyder is, vorm die vleis weer om die vulsel en bind dit vas soos nodig om die vorm te hou.

3 Potbraai die vleis in ’n platboompot oor die kole tot dit oraloor mooi bruin is. Voeg die groente by en braai dit saam met die vleis. Vat jou tyd – minstens 25 minute – en maak seker die vleis is goudbruin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan