Lamsboud-ragù met pasta

akkreditasie
Lamsboud-ragù met pasta. Foto: Ed O’Riley
Lamsboud-ragù met pasta. Foto: Ed O’Riley

Die sous vries goed en kan voor die vakansie tuis gekook word vir wanneer jy trooskos wil geniet sonder sukkel.

1. Meng die vleis, meel en vleisspesery saam. Verhit die olie in ’n platboompot en braai die vleis in sarsies tot mooi goudbruin. Moenie te veel blokkies op ’n slag braai nie, want dan sal dit stoom eerder as bruin braai. Sodra al die vleis gebraai is, soteer die ui, wortel, seldery en knoffel saam.

2. Roer die rooiwyn by en laat die vloeistof met die helfte afkook. Skraap ook enige bruin stukkies op die boom van die pot los in die sousie – dis waar die eintlike lekkerte lê!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan