book-icon Uitgawe Julie 2018

Lamskenkels met brandewynrosyne

akkreditasie

Vir 4 | Voorbereityd 20 minute | Gaarmaaktyd 2 uur

1. Voorverhit die oond tot 180 °C. Vryf die lamskenkels in met die paprika, komyn, suurlemoensap en -skil, knoffel en rissiesous. Laat dit in die yskas marineer – verkieslik oornag.

2. Braai die vleis in ’n swaarboompot tot mooi goudbruin. Gooi dan die gekapte ui daarby en braai dit tot geurig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan