Lamsrib met kruiesous

akkreditasie

Foto Myburgh du Plessis
Foto Myburgh du Plessis

(genoeg vir 8)

1. Geur die lamsvleis na smaak met sout en swartpeper en drup die olyfolie oor.

2. Braai die vleis oor taamlike warm kole tot dit oraloor mooi goudbruin is, en hou dit dan eenkant.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan