Luukse brood-en-botterpoeding

akkreditasie

1 Voorverhit die oond tot 160 °C. Pak die helfte van die croissants in ’n reghoekige oondvaste bak.

2 Meng die room, melk, kakaopoeier en eiers goed. Skink die helfte hiervan oor die croissants en sprinkel dan die helfte van die sjokolade en halva daaroor. Pak die res van die croissants bo-op en skink die res van die melkmengsel oor, gevolg deur die oorblywende sjokolade en halva. Laat dit vir 10 minute staan sodat die melk kan intrek.

3 Sprinkel die suiker oor en bak dit vir 30-40 minute.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan