book-icon Uitgawe Desember 2019

Maklike potbrood

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(maak 1 brood)

1. Smeer die boom en binnekant van ’n nr. 1-platboompot met olie.

2. Meng die meel, sout en suiker in ’n mengbak saam. Voeg die karringmelk by en roer dit tot goed deurgemeng. Keer die deeg uit op ’n meelbestrooide oppervlak en knie dit liggies tot glad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan