book-icon Uitgawe Januarie 2020

Mieliekoekies met spek

akkreditasie

(maak 12 koekies – genoeg vir 4)

1. Klits die eier met ’n vurk. Roer die mielies en meel by tot die mengsel ’n gladde beslag vorm. Hou dit eenkant.

2. Verhit die skottel en smelt die botter daarin. Braai nou die spekrepe in die botter tot mooi goudbruin en gaar. Skep die spek uit en hou dit eenkant, maar behou die vet in die pan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan