Vir 30 blokkies | Voorbereityd 10 minute | Gaarmaaktyd 4 minute
1 Voer ’n plat bak van 20 x 20 cm deeglik uit met bakpapier.
2 Meng die botter en grondboontjiebotter in ’n groot mikrogolfbak. Plaas in die mikrogolf vir 2 minute op hoog. Haal dit uit, roer en plaas terug in die mikrogolf vir nog 2 minute.