Nachos met biltong

akkreditasie
Nachos met biltong
Nachos met biltong

Al verveeld met die peuselhappies wat jy gewoonlik vir jou mense voorsit? Kombineer die spulletjie in dié lekker versnapering. 

1. Voorverhit die oond tot 200 °C met die roosterelement aangeskakel.

2. Verhit die olie in ’n pan en braai die bone, ui en knoffel tot sag en geurig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan