book-icon Uitgawe Januarie 2019

Olyfpotbrood

akkreditasie
Foto: Michelle Parkin
Foto: Michelle Parkin

(maak 1 middelslag-brood)

1 Meng die meel, sout, gis en olywe in ’n groot mengbak saam. Gooi die water by en roer dit met ’n houtlepel tot net-net gemeng. (As die beslag regtig te styf is om met die houtlepel te meng, voeg so 1-2 eetlepels ekstra water by.) Moenie dit knie nie. (Al sê jou ouma ook wat. – Red.)

2 Bedek die mengbak met kleefplastiek en laat die deeg vir minstens 12 uur buite die yskas staan (maar nie langer as 24 uur nie). Moenie dit in die son sit nie; dit moet lekker stadig rys, teen kamertemperatuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan