Oondgebakte pizzabroodjies

akkreditasie
Pizzabroodjies
Pizzabroodjies

As jy nie tyd het om ’n klomp snye brood vir braaibroodjies te smeer nie, is hierdie ’n baie blink plan met ’n pak wraps. Jy maak dit sommer so op die nippertjie, sodra die vleis op die rooster gaan.

1. Voorverhit die oond tot 210°C. Smeer die wraps aan beide kante met botter en voer ’n plat oondpan met die helfte van die wraps uit uit. 

2. Skep die pizzasous bo-op die wrap-laag en sprinkel die kaas en uie oor. Pak die oorblywende wraps in ’n laag bo-op.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan