book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Oondhoender

akkreditasie
Foto: Shelley Christians
Foto: Shelley Christians

Só maak jy

1 Voorverhit die oond. Meng die speserye en die meel saam. Meng nou die hoender eers met die olie en dan met die spesery-en-meelmengsel. Dit help dat die geurmengsel beter vasklou. Lees of jou speserymengsel reeds sout bevat. Indien nie, sprinkel sout en peper na smaak oor.

2 Meng die res van die bestanddele saam en skep in een ekstragroot of twee middelslag-baksakkies in ’n diep oondbak. Rangskik die hoenderstukke bo-op en seël die sakkies. Knip ’n paar stoomgaatjies in elke sakkie. Bak vir sowat 1 uur of tot die hoender goudbruin en al die groente sag is. Laat die sakkie vir sowat 10 minute rus voordat jy dit oopknip. Pasop vir die stoom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan