book-icon Uitgawe Desember 2019

Oornagslaai

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(genoeg vir 6)

1. Meng die blaarslaai, kool, pietersielie, soetrissie en seldery saam en skep dit onderin ’n deurskynende bak. Gooi nou die ertjies, net so bevrore, in ’n eweredige laag bo-oor.

2. Roer die mayonnaise, jogurt en kaas saam en geur die mengsel na smaak met sout en peper. Skep dit in ’n dik laag bo-op die ertjies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan