Paptert met kaasworsies

akkreditasie
Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley

Voorverhit die oond tot 180 ºC. Meng die mieliemeel, suiker, room, bakpoeier en sout saam en skep dit in ’n gesmeerde vuurvaste oondbak.

Bak die tert vir 45 minute. Haal dit uit die oond, sprinkel die kaas en worsies oor en druk dit vir nog 15 minute in die oond tot die kaas borrel en die pap gaar is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan