Deel

Peppermint Crisp-koek

akkreditasie
Peppermint Crisp-koek
Peppermint Crisp-koek

Maak die poeding in ’n koekblik, vries dit oornag en dit sal lekker romerig wees teen die tyd wat jy by die piekniek aankom.

1. Meng die karamel met ¼ van die room. Meng die res van die room met helfte van die Peppermint Crisps.

2. Meng die melk en brandewyn en gooi in plat bak. Doop die Tennis-beskuitjies een vir een daarin (vinnig!) en pak ’n laag onder in ’n koekblik (of 2 kleintjies) of tertbak van ongeveer 20 x 20 cm. Smeer die helfte van die karamelroom daaroor en smeer dan die helfte van die room daaroor. Herhaal tot die bestanddele op is (jy gaan nog beskuitjies hê) en krummel die res van die sjokolade bo-oor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan