book-icon Uitgawe Maart 2019

Piesangpoffers

akkreditasie
Foto Michelle Parkin
Foto Michelle Parkin

(genoeg vir 6)

1 Druk die piesangs fyn en meng die pulp met die suurlemoensap, eier en melk.

2 Meng die meel, sout en bakpoeier saam. Roer die piesangmengsel deur die meelmengsel tot net-net gemeng.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan