Oondtemperatuur 200 °C
Só maak jy
1 Voorverhit die oond. Gooi 3 koppies bruismeel in ’n groot mengbak en voeg die jogurt by. Meng met jou hand totdat die deeg bymekaarkom. Keer die mengsel uit op ’n meelbestrooide oppervlak en knie liggies tot net glad. Gebruik die ekstra meel en jou oordeel om die deeg na jou sin bymekaar te bring. Dit hoef nie seepglad soos gisdeeg te wees nie.