book-icon Uitgawe Junie 2020

Quesadillas met hoender, mielie en avokado

akkreditasie
Foto: Ed O’Riley
Foto: Ed O’Riley

(genoeg vir 6)

1 Meng die hoender, jalapeño, speserye, mielies en niertjiebone saam tot ’n geurige vulsel.

2 Skil die avokado’s, haal die pit uit en sny die vleis in dun skyfies. Druk die suurlemoensap oor die avokado uit om te keer dat dit bruin word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan