book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

RESEP | Aïoli-burgers

akkreditasie

1 Meng die maalvleis met die eier, broodkrummels, ui, worcestersous, blatjang, knoffel, garam masala, sout en peper saam. Vorm 6 ewe groot frikkadelle en druk hulle effens platter om ’n lekker dik pattie te vorm. Verf hulle oraloor met olyfolie.

2 Braai die patties oor warm kole – die vlam moet hulle so plek-plek lek – tot mediumgaar. As jy goeie maalvleis gebruik, hoef dit beslis nie doodgebraai te word nie; pienk en sappig is perfek.

3 Roer die knoffel en rookvloeistof by die mayonnaise en proe tot dit reg is vir jou. Rasper met die fyn kant ’n bietjie suurlemoenskil oor, proe weer en skep dit in ’n bakkie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan