Deel

RESEP | Amandel-en-appeltert

akkreditasie
Food shoot for Weg and go. Picture: Shelley Christians
Food shoot for Weg and go. Picture: Shelley Christians

Oondtemperatuur 180 °C

1 Skil die appels, sny in wiggies en verwyder die klokhuise. Plaas die appelwiggies, heuning, botter, suurlemoenskil en -sap saam in ’n oondvaste pan op die stoof en roer oor matige hitte tot alles saamsmelt. Laat prut dit vir nog sowat 10 minute of tot die appels net sag begin word. Roer so nou en dan.

2 Voorverhit die oond. Klits die botter en strooisuiker saam tot lig en donsig. Klits die eiers een-een by en vou die amandelmeel in. Skep die beslag oor die warm appels en smeer gelyk. Laat bak vir 35 minute of tot goudbruin en gaar. Laat die tert vir nog 10 minute in die oond afkoel. Dis heerlik saam met vla.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan