RESEP | Bobaas hoenderboudjies

akkreditasie

1 Maak met ’n skerp mes twee diep insnydings in die vlees van elke boudjie. Meng die res van die bestanddele saam en vryf die hoender dan goed daarmee in voordat jy dit vir 1 uur in die yskas laat marineer.

2 Haal die hoenderstukke betyds genoeg uit sodat dit eers weer kamertemperatuur kan bereik en braai dit dan oor redelik warm kole sodat die buitekant kleur kan kry. Skuif die hoender hoër of krap die kole effens oop en braai dit stadig verder totdat die hoender deurgaar is. (Dit neem sowat 20 minute, afhangende van die hoenderstukke se grootte.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan