book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2023
Deel

RESEP | Groenkerrie-hoenderboudjies

akkreditasie

1 Sny twee of drie diep kepe tot op die been in elke hoenderboudjie.

2 Meng die groenkerriesmeer met ’n eetlepel sojasous en 1 eetlepel water en vryf die hoender oraloor met dié geurige mengsel in, ook onder die vel en diep in die kepe. Marineer dit in die braaibak terwyl jy die vuur regkry.

3 Braai die hoender oor matige kole vir omtrent 20 minute tot gaar. Draai dit gereeld om. Geur dit na smaak met sout en peper en besluit of jy die ander lepel sojasous ook wil aanverf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan