book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2023
Deel

RESEP | Hoenderkebabs met grondboontjie-doopsous

akkreditasie

1 Sny die hoenderborsies in lang repe van sowat 1,5 cm dik. (Mik om 6 repe uit elke borsie te kry). Meng dit met die marinade en laat staan vir 30 minute in die yskas. 

2 Ryg die hoender op sosatiestokkies. (Onthou om houtstokkies vooraf in water te week sodat hulle nie vlamvat nie!) Kartel elke reep hoender eers in ’n “S” op voordat jy die stokkie daardeur druk en maak seker dat die vleis styf teen die stokkies sit.

3 Verf die kebabs met die olyfolie en braai in ’n riffelpan of oor warm kole tot goudbruin en gaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan