book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

RESEP | Kerrieboerewors-en-koolpotjie

akkreditasie
Curry and spice shoot for Weg and Go magazine. April 2022. Picture: Shelley Christians. shelleychristians@gmail.com
Curry and spice shoot for Weg and Go magazine. April 2022. Picture: Shelley Christians. shelleychristians@gmail.com

1 Verwyder die derm van die wors en rol die vleis versigtig in happiegrootte frikkadelletjies.

2 Braai die frikkadelletjies en uie saam oor matige hitte totdat die vleis mooi bruin is en die uie  begin sag word. Dit is nie nodig vir ekstra olie nie, die wors se eie vet sal vinnig begin uitbraai. Roer die kerriepoeier en knoffel by en braai vir nog ’n minuut of twee tot alles geurig is.

3 Voeg die kool by die pan en roerbraai dit ’n bietjie. Roer die aftreksel en lourierblaar by en laat smoor met die deksel op vir 15-20 minute tot die kool sag is. Verwyder die deksel, roer die bone by en kook tot die roerbraai byna droog is. Sit dit voor met jou gunsteling-blatjang vir ’n tikkie soet.      

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan