book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2023
Deel

RESEP | Romerige spekpasta

akkreditasie

1 Verhit ’n bietjie olyfolie in ’n pan en braai die spek en soetrissie tot mooi bruin en glansend. Roer die knoffel by en braai dit vir ’n laaste minuut.

2 Roer die roomkaas by die pan, draai die hitte baie laag en hou dit warm terwyl die pasta kook.

3 Kook die pasta in soutwater tot al dente. Skep die pasta nat-nat in die roomkaasmengsel en meng alles deur. Die pastawater is nodig om die pansous effens los te maak en help ook om al die linte warm pasta met sous te bedek. Geniet die pasta warm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan