book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2023
Deel

RESEP | Sjokolade-yskaskoek

akkreditasie

1 Voer ’n 20 cm x 10 cm-broodpannetjie met kleefplastiek uit. Verhit die botter en kondensmelk saam tot net warm. Verwyder van hitte en roer die sjokolade by tot gesmelt. 

2 Roer die res van die bestanddele by en skep dadelik in die voorbereide pannetjie. Laat staan in die yskas tot gestol. (Dit neem sowat twee ure.) Bedien dié dekadente koek in dun skyfies met koffie of selfs ’n knertsie soetwyn of likeur. Mentblaartjies en ’n paar ekstra glanskersies, neute en koekies bo-op gestrooi lyk alte fraai!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan