book-icon Uitgawe Oktober-November 2022

RESEP | Sjokoladekolwyntjies

akkreditasie

1 Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer twee muffinpanne se holtes met kolwyntjierokkies uit. Spuit met kleefwerende kossproei.

2 Sif die meel, suiker, sout, koeksoda en kaneel saam. Verhit die botter, water en kakao saam tot kookpunt en roer totdat die botter gesmelt is. Laat effens afkoel.

3 Gebruik ’n elektriese klitser om die eiers en karringmelk saam te klits. Voeg die gesifte bestanddele, sowel as die warm bottermengsel, by en klits tot net gemeng. Giet die beslag in die voorbereide kolwyntjierokkies en bak vir sowat 20-25 minute of tot gaar en uitgerys. Hierdie is ’n klam deeg, en die kolwyntjies is geneig om effens terug te sak wanneer dit afkoel. Vul eenvoudig die holtes later met sjokolade!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan