book-icon Uitgawe April-Mei 2023
Deel

RESEP | Spek-en-eier-rys

akkreditasie

1 Braai die spek in die olie tot bros. Roer die ui en knoffel by en braai dit vir nog ’n paar minute tot die ui glansend is.

2 Voeg die rys en groente by die pan en roer alles saam tot dit deurwarm en goed gemeng is.

3 Skuif die gegeurde rys met ’n eierspaan na die kant van die pan toe, giet die eier in die oop deel en laat dit stadig gaar braai. Stoot-stoot die eier af en toe met die spaan tot dit so te sê gaar is, en meng dit dan vinnig deur die rys. Haal die pan van die hitte af en sit dit voor met sojasous. Voeg sout en peper na smaak by.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan