Deel

RESEP | Tertjies met spek, pekanneute en camembert

akkreditasie
Food shoot for Weg and go. Picture: Shelley Christians
Food shoot for Weg and go. Picture: Shelley Christians

Oondtemperatuur 190 °C

1 Voorverhit die oond. Rol die blaardeeg oop en sny dit in 12 blokke van 8 cm x 8 cm. (Vries enige oorblywende deeg vir ’n ander dag se gebruik). Voer die holtes van ’n gesmeerde, vlak muffinpannetjie met die deegvierkante uit.

2 Meng die gaar spek, gouestroop, kaas, neute en tiemie saam en skep in die holtes. Vou die deegvierkante se punte na die middel toe en druk dit effens teen mekaar vas om die tertjies te vorm. Verf die deeg se bokante met die eier vir glans as jy wil.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan