book-icon Uitgawe Oktober-November 2022

RESEP | Tuisgemaakte knoffelbrood

akkreditasie

1 Klop die botter met ’n houtlepel of elektriese klitser tot donsig. Meng die knoffel, kruie, suurlemoenskil en tabasco by. Hier kan jy natuurlik heerlik speel en jou eie stempel afdruk deur ander geurbestanddele soos gerasperde parmesaankaas, sondroogtamatieflenters of gekapte olywe by te meng.

2 Rol die botter in ’n velletjie bakpapier tot ’n mooi stywe rol sodat jy dit kan saamneem as jy die brood by die kampplek gaan vul.

3 Sny die brood in dun skyfies sonder om regdeur te sny. Smeer nou sorgvuldig elke snytjie met ’n skyfie geurbotter. Draai die baguette in foelie toe (blink kant binnetoe) en vries dit tot nodig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan