book-icon Uitgawe April 2020
Deel

Ryk en romerig

akkreditasie

Dié speelse lekkerny wat met sjokoladepaaseiertjies versier word, is die perfekte bederf oor Paasnaweek – vir jonk én oud.

(maak 16 blokkies)

1. Gooi die suiker, kondensmelk en botter in ’n diep mikrogolfbestande mengbak. Roer alles deur en smelt die mengsel vir 2 minute op Hoog in die mikrogolfoond. Haal die bak uit die mikrogolf en roer weer die beslag tot glad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan