book-icon Uitgawe Augustus 2018

Steak-en-kaasbroodjies

akkreditasie
Fotograaf: Michelle Parkin  |  Kosassistent: Tani Kirsten
Fotograaf: Michelle Parkin | Kosassistent: Tani Kirsten

Vir 4 | Voorbereityd 10 minute | Gaarmaaktyd 20 minute

1. Geur die vleis met sout en peper. Verhit die olie oor hoë hitte in ’n swaarboompan en skroei die vleisrepies in sarsies vir 1 minuut op ’n slag. Skep die vleis uit die pan, meng dit met die worcestersous en hou dit eenkant.

2. Smelt die botter in die pan en braai die ui tot sag. Voeg dan die soetrissie en sampioene by en braai verder tot gaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan