Varkfiletrol met spek en kaasworsies

akkreditasie

1 Gebruik ’n skerp mes en sny die varkfilette een vir een sorgvuldig oop sonder om dit regdeur te sny. Vlek die vleis oop en gebruik ’n vleishamer om dit effens te kap sodat dit oral ewe dik is. Pak die drie stukke bymekaar sodat dit een groot reghoek vorm.

2 Pak nou die spekrepe styf teen mekaar op ’n skoon werkoppervlak om ’n reghoek van dieselfde grootte as die vleis te vorm en sit dan die filette bo-op neer. Smeer die mosterd bo-oor en rang­skik die worsies in ’n lang lyn in die middel daarvan.

3 Rol die varkvleis en spek oor die worsies om ’n stywe rol te vorm, en bind dit op ’n paar plekke met kombuistou vas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan