book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

RESEP | Varklies met siracha, heuning en mosterd

akkreditasie

1 Geur die varklies behoorlik met sout en peper en ryg dit op 4-6 sosatiestokkies. Onthou om houtstokkies eers in water te week sodat dit nie vlamvat oor die kole nie.

2 Braai nou die vleis stadig vir 20 minute oor matige kole. Draai dit gereeld om en reguleer die temperatuur om te keer dat dit brand voor genoeg van die vet uitgebraai het.

3 Klits die sousbestanddele saam en verf dit oor die vark. Braai dit dan vir ’n laaste 5 minute of so tot die vleis taai en liggies gekaramelliseer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan