Varkneksteaks met ’n witwynroomsous

akkreditasie
Varkneksteaks met ’n witwynroomsous. Foto: Ed O’Riley
Varkneksteaks met ’n witwynroomsous. Foto: Ed O’Riley

Vir variasie kan jy gerus die varknek met hoender vervang.

1. Geur die vleis met sout en rooipeper en rol dit in die meel. Verhit die botter en olie saam tot dit skuimerig word, en braai die vleis tot oraloor goudbruin. Roer die witwyn by en kook dit vir ’n paar minute. (Dit keer dat die wynsmaak oorweldigend is.)

2. Roer dan die suurlemoensap en -skil, kappertjiesaad, room en origanum by en laat dit prut vir sowat 10 minute of tot die vleis deurgaar is en die sous lekker verdik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan