Vye met bloukaas en ham

akkreditasie

1 Sny ’n kruisie in elke vy en draai ’n repie rokerige ham om elkeen. Pak hulle in ’n groot vuurvaste pan of in individuele pannetjies.

2 Smelt die kaas in ’n potjie en giet dit oor die vye.

3 Sorg dat daar genoeg brood is om die sous in die pannetjie op te vee. Jy kan ook die vye eers oor die kole of onder die roosterelement sit vir ’n bietjie kleur. Ek hou van ’n paar draaie varsgemaalde swartpeper oor die vye, maar dis opsioneel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan