book-icon Uitgawe Januarie 2018

VIDEO: Laingsburg – Die dag toe die Buffels storm

akkreditasie
PUIN. Buiten die Laingsburg-huise wat totaal vernietig is, moes heelwat ander ook gesloop word as gevolg van strukturele skade. Van die 223 woonhuise het slegs 21 in die vloed bly staan.
PUIN. Buiten die Laingsburg-huise wat totaal vernietig is, moes heelwat ander ook gesloop word as gevolg van strukturele skade. Van die 223 woonhuise het slegs 21 in die vloed bly staan.

Kyk die onderhoude met die mense wat die Laingsburg-vloed van 1981 beleef het hier*: 

Foto's en video: Sophia van Taak; Argieffoto's: Laingsburg-vloedmuseum. Dié video is in 2018 geproduseer.

"Dit was ’n ander soort water; swem het nie gehelp nie,” sê Francis van Wyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan